Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5

Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5

Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5 - Ontdek op die strand (Afrikaans, Paperback)

R 75.00

Loot · checked 20 days ago

View at Loot
Average
R 60.00
Lowest seen
R 48.00
Highest seen
R 75.00
Last change
R 15.00
First indexed
03 Nov 2022
Retailer
Loot

Description

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.

Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

Similar products