Tippie doen wiskunde, V2, B9: Leer meer oor geld
Jose Palmer & Reinette Lombard
Takealot · checked 5 days ago
- Average
- R 76.00
- Lowest seen
- R 76.00
- Highest seen
- R 76.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Tippie doen wiskunde is unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester. Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer. Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.
What's in the box
1 x Boek 9: Leer meer oor geld
Similar products

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 4: Leer met troeteldier

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 8: Leer van rand en sent

Loot
Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 3: Leer in die wildtuin

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5
Takealot
Tippie doen wiskunde, V2, B7: Leer onder die see
Takealot
Tippie doen wiskunde, V2, B10: Leer soos jy deur die wereld reis
Takealot
Tippie doen wiskunde, V2, B5: Leer met reptiele
Takealot
Tippie doen wiskunde, V2, B3: Leer in die ruimte

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis

Loot