Tippie doen Wiskunde Vlak R, boekpak: Boek 1 - 10

Tippie doen Wiskunde Vlak R, boekpak: Boek 1 - 10

Tippie doen Wiskunde Vlak R, boekpak: Boek 1 - 10 (Afrikaans, Paperback)

R 541.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 470.88
Lowest seen
R 419.00
Highest seen
R 541.00
Last change
-R 13.00
First indexed
10 Jun 2022
Retailer
Loot

Description

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie.

Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.