Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 10 Ontdek tydens die somervakansie
Reinette Lombard, José Palmer, Ashleigh en Michele Hala
Takealot · checked 7 days ago
- Average
- R 74.00
- Lowest seen
- R 74.00
- Highest seen
- R 74.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 15 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik!
"Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om
geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die
voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige
geletterdheid verbeter.
Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas
te leer en toe te pas.
"Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1
gewerk word om retensie te verseker.
Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in.
Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word
progressief aangebied.
"Tippie doen wiskunde" Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit
funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale
dele van die reeks.
What's in the box
1x Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 10 Ontdek tydens die somervakansie
Similar products

Loot
Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boek 3: Leer in die wildtuin

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R, Boek 5

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 3: Speel op die plaas

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 1: Ontdek in die huis

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 7: Ontdek met blomme en insekte
Takealot
Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 8 Ontdek in die natuur
Takealot
Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 2 Ontdek in die sonnestelsel
Takealot
Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 3 Leer by die pretpark

Loot
Tippie doen Wiskunde Vlak R
Takealot
Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 6 Ontdek met dinosourusse
Takealot