Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak

Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak

Reinette Lombard, José Palmer en Ashleigh Hala

R 559.00

Takealot · checked 17 days ago

View at Takealot
Average
R 549.00
Lowest seen
R 549.00
Highest seen
R 559.00
Last change
R 10.00
First indexed
20 Jul 2024
Retailer
Takealot

Description

Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone,
funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer. Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassesering en sluit aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

What's in the box
1 x Tippie doen wiskundeVlak 2-boekpak

Similar products