
Tippie en die perd : Boek 2 : Vlak 3
Jose and Reinette Palmer
rated at Takealot · checked Yesterday
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 39.00
- Lowest seen
- R 39.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 27 Mar 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
What's in the box
1 x Book
Similar products
Takealot
Leer my lees (Vlak 3 Boek 2): Tippie en die perd (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 3): Tippie en die duur mat (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 2 Boek 2): Tippie en die haas (Skooluitgawe)

Takealot
Tippie en die duur mat : Vlak 2 Boek 3
3.8(5)
−50%Takealot
Tippie en die haas : Vlak 2 Boek 2
4.6(5)Takealot
Tippie doen wiskunde Vlak 3 Boek 3 Leer by die pretpark
−10%Amazon
Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen
Takealot
Leer my lees (Vlak R Boek 2): Tippie en die padda (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 5 Boek 3): Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 6 Boek 3): Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Takealot
Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen (Skooluitgawe)
−50%Takealot