
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 8: Tippie se kous
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 8: Tippie se kous (Afrikaans, Staple bound)
R 89.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 89.00
- Lowest seen
- R 40.00
- Highest seen
- R 89.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 08 Oct 2024
- Vendor
- Loot
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 6: Tippie se neus jeuk
R 89.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis
R 89.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek
R 78.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 7: Tippie en die mier
R 78.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 2) 2: Tippie en die haas
R 89.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms
R 89.00

Loot
Leer my lees (Vlak 1) 1: Hallo, Tippie!
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 9: Tippie verjaar
R 78.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 5: Tippie maak pizza
R 89.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom
R 57.00

Loot
Tippie: leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe
R 89.00