Tobie Welgemoed En Sy Ongewone Troetelgoed

Tobie Welgemoed En Sy Ongewone Troetelgoed

Tobie Welgemoed En Sy Ongewone Troetelgoed (Afrikaans, Hardcover)

R 90.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 90.00
Lowest seen
R 90.00
Highest seen
R 90.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So wat is slymeriger as 'n seekoeislak, lawaaieriger as 'n groot gespikkelde kweelvoel, vraatsiger as 'n vreeslike renspadder, vreesaanjaender as ’n ystervadder, kwaaier as ’n harige hus-met-langore, stinker as 'n moerasvark, en vreemder as 'n watsedinges? Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?