
- Average
- R 112.00
- Lowest seen
- R 112.00
- Highest seen
- R 112.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 01 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?
Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender, en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So wat is slymeriger as 'n seekoeislak, lawaaieriger as 'n groot gespikkelde kweelvoel, vraatsiger as 'n vreeslike renspadder, vreesaanjaender as 'n ystervadder, kwaaier as 'n harige hus-met-langore, stinker as 'n moerasvark, en vreemder as 'n watsedinges? Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?