Troep
Die dinge wat hulle saamdra
rated at Takealot · checked Yesterday
- Average
- R 199.93
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 14 Oct 2024
- Retailer
- Takealot
Description
In Troep vertel meer as 'n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel - en ook herin-neringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie.
Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uit-sonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal 'n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra - dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.
What's in the box
1 x Book