Uit Die Beek 2017

Uit Die Beek 2017

Uit Die Beek 2017 (Afrikaans, Paperback)

R 199.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Uit die Beek is die oudste Bybeldagboek in Afrikaans en het oor die jare heen 'n staatmaker in menige huis geword. Dit bied jou die geleentheid om met verloop van tyd deur die hele Bybel te werk. Daar is ook 'n teksgedeelte wat in die aand gelees kan word, sake waarvoor daagliks gebid kan word en inleidings tot die Bybelboeke wat gelees kan word. Dit is geskik vir persoonlike stiltetyd en vir huisgodsdiens.

Similar products