
- Average
- R 15.20
- Lowest seen
- R 14.88
- Highest seen
- R 250.00
- Last change
- R 234.62
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar daaglikse geestelike leiding en inspirasie aan generasies van gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van bekroonde skrywer en predikant Barend Vos. In 2024 voltooi ons die vier jaar lange reis deur die Bybel. Groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent word in ag geneem. Read more
