
Van Man Tot Man
Van Man Tot Man (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 12 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 279.00
- Lowest seen
- R 279.00
- Highest seen
- R 279.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs dié meesterstuk van Schreiner versorg en verwerk, en self 'n gepaste slothoofstuk geskryf.
Van Man Tot Man is 'n besonder leesbare roman, en 'n belangrike toevoeging tot die Suid-Afrikaanse letterkunde. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van 'n kontemporêre roman, en nie van een wat sy aanvang reeds in 1873 gehad het nie. Dit speel af in die 1860's en handel oor twee susters wat groot word op 'n plaas in die Groot-Karoo.
Die roman is uit Engels vertaal deur die bekroonde digter Antjie Krog.