
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 67.00
- Highest seen
- R 293.00
- Last change
- -R 21.00
- First indexed
- 27 Apr 2023
- Vendor
- Loot
Alles in hierdie kortverhaalbundel deur geliefde verteller Dot Serfontein, is nie noodwendig waar nie. Nee, maar alles is moontlik waar mense geslagte lank onder die dassiebruin velkaros van die Noord-Vrystaat slaap teen brak winters en taaibosharde somers.
