Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

R 179.00
4.8(5)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 199.55
Lowest seen
R 149.00
Highest seen
R 280.00
Last change
-R 36.00
First indexed
01 Oct 2022
Retailer
Takealot
  • Amazon Cheapest

    Vetplantfeetjies

    Checked 10 days ago

    R 179.00

    View
  • Takealot This listing

    Vetplantfeetjies

    4.8(5) Checked 10 days ago

    R 179.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militchirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande so beindruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie.

Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis hy praat dan selfs van ? keisersnee! ontsenu menige plaaslike arts, maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis.