Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

R 179.00−18%

Amazon · checked 10 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 232.82
Lowest seen
R 179.00
Highest seen
R 235.00
Last change
-R 56.00
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon
  • Takealot Cheapest

    Vetplantfeetjies

    4.8(5) Checked 10 days ago

    R 179.00

    View
  • Amazon This listing

    Vetplantfeetjies

    Checked 10 days ago

    R 179.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Suider Afrika het die rykste en uiteenlopendste verskeidenheid vetplante ter wêreld, en dié plante word tans deur diefstal en stropery bedreig. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerke oor ons vetplante, met allerlei karaktertjies wat die plante beskerm, net soos in Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het die kunswerke in volkleur geskep: alles vol feit en fantasie. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plante se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak. Read more