
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek Volksverhale; Kortverhale; Gedigte en Drama - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
R 182.00
Loot · checked Today
- Average
- R 148.40
- Lowest seen
- R 48.00
- Highest seen
- R 182.00
- Last change
- -R 134.00
- First indexed
- 07 Jan 2025
- Vendor
- Loot
Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verkaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor. Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek Verhale; Drama; Gedigte; Inligtingstekste; Sosiale Tekste; Mediatekste
R 172.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek
R 288.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek
R 271.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek
R 250.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek
R 205.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek
R 200.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
R 288.00

Loot
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek
R 333.00

Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 7 : Leesboek
4.7(3)R 209.00

Takealot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal : Graad 8 : Leesboek
5.0(2)R 229.00

Loot
Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Kernleesboek
R 228.00

Loot
Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal (KABV): Gr 9 Leesboek
R 435.00