
Vir Tieners
Vir Tieners - 101 Vrae En Antwoorde (Afrikaans, Hardcover)
R 231.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 70.00
- Lowest seen
- R 70.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 161.00
- First indexed
- 21 Jun 2022
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Daar is min fases van die lewe wat so vol vertwyfeling en wanopvattings is soos puberteit en adolessensie. Na die sukses van Die groot boek oor seks en my lyfie, 'n inleiding tot die feite van die lewe vir kleiner kinders, bied hierdie boek 101 antwoorde op vrae en situasies waarvoor seker elke tiener te staan sal kom - van emosionele en fisiese veranderings tot voorkoms, gesondheid en seksuele omgang.