
Voorsprong-werkboek wiskunde: 5 - 6 jaar: Leer speel-speel tuis
Voorsprong-werkboek wiskunde: 5 - 6 jaar: Leer speel-speel tuis (Afrikaans, Staple bound)
R 63.00
Loot · checked 26 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 20.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 63.00
- Last change
- R 43.00
- First indexed
- 10 May 2017
- Retailer
- Loot
Description
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue n hupstoot te gee.
