
Voorsprong-werkboek wiskunde: 6 - 7 jaar: Leer speel-speel tuis
Voorsprong-werkboek wiskunde: 6 - 7 jaar: Leer speel-speel tuis (Afrikaans, Paperback)
R 52.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 22 Mar 2024
- Vendor
- Loot
Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue n hupstoot te gee.