Vorms in die Wereld Om Ons
Vorms in die Wereld Om Ons (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
R 104.00
Loot · checked Today
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 104.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ons wereld is vol verskillende vorms. Sommige is natuurlik en sommige is deur mense gemaak. Die boek sal jou wys hoe nuttig verskillende vorms kan wees. Lees verder om agter te kom waarom wiskunde belangrik is as jy iets wil bou, uit te vind watter vorms versteekte krag het, te leer oor patrone, baie kopkrappers te doen en 'n vlieer te bou. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.