Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 9 Leesboek: Die Groentuig en 'n Deurmekaar Peer : Vlak 10: Boek 9 : Graad 3
Takealot · checked 2 days ago
- Average
- R 71.00
- Lowest seen
- R 71.00
- Highest seen
- R 71.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 15 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmidde
Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.
Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.
Similar products

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 9 Boek 5 Leesboek: Bye en Bloedneus: Vlak 9: Boek 5: Graad 3

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 9 Leesboek: 'n Uitstappie na Vuma Nasionale Park: Vlak 6: Boek 9: Grade 2

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 6 Boek 6 Leesboek: Die konyn en die seeskilpad: Vlak 6: Boek 6: Grade 2

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 9 Grootboek: Neo en die groot bruin oog: Vlak 2: Boek 9: Grade 1

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 3 Leesboek: Tannie kom kuier: Vlak 2: Boek 3: Grade 1
Takealot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 10 Boek 3 Leesboek: 'n Uitstappie na die Skoenlapperplaas : Vlak 10: Boek 3 : Graad 3
Takealot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 9 Boek 3 Leesboek: Die Honger Held : Vlak 9: Boek 3 : Graad 3
Takealot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 9 Boek 10 Leesboek: Babakatjies! : Vlak 9: Boek 10 : Graad 3

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 3 Grootboek: Tannie kom kuier: Vlak 2: Boek 3: Grade 1

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 2 Boek 10 Grootboek: Zak gaan hospitaal toe: Vlak 2: Boek 10: Grade 1
Takealot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 9 Boek 7 Leesboek: Neli en die Monster : Vlak 9: Boek 7 : Graad 3
Takealot