Waar Die Wereld Wyd is

Waar Die Wereld Wyd is

R 59.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 59.00
Lowest seen
R 59.00
Highest seen
R 59.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Anderkant die Gariep, in die harde, wye wereld van die Noord-Kaap, het sedert die vroee 1900's pioniersmense gewoon wat deur g'n stof of droogte, g'n lamsiekte of beespes ondergekry kon word nie.
Anderkant die Gariep, in die harde, wye wereld van die Noord-Kaap, het sedert die vroee 1900's pioniersmense gewoon wat deur g'n stof of droogte, g'n lamsiekte of beespes ondergekry kon word nie. Dit was 'n tyd voor selfone en kitsoplossings, toe 'n man se woord nog sy woord was, en 'n afspraak 'n afspraak; 'n tyd toe jagtogte, Boeredanse en familietroues mense saamgesnoer het en swaarkry en verlies bloot 'n deel van die natuurwette was. In hierdie wereld word drie geslagte Bredenkamps groot - en maak die leser kennis met mense wat in die wereldgeskiedenis maar klein sandkorreltjies is, maar wie se vreugdes en plesier; sweet en trane die fondament gele het vir 'n koersvaste, trotse nageslag. Lategan P. Bredenkamp het op 81 debuteer met Jan Leendert - 'n roman wat dwarsoor die land harte gesteel het en die outeur selfs 'n verskyning op die joernaalprogram Kwela in die sak gebring het. Sy nugter, onpretensieuse skryfstyl blaas lewe in staaltjies van toeka se tyd - en sy deernis kan geen leser onaangeroer laat nie.