Wanneer Vroue Vir Hul Vriende Bid

Wanneer Vroue Vir Hul Vriende Bid

R 112.00

Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot
Average
R 112.00
Lowest seen
R 112.00
Highest seen
R 112.00
Last change
R 0.00
First indexed
01 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

Hierdie boek sal jou leer om spesifiek te bid vir jou vriendinne – wanneer hulle in krisisse verkeer, maar ook gewoonweg. Deur jou gebede vir hulle kan jy ’n positiewe verskil maak aan die lewens van jou vriendinne. Soms is ons so besig of is daar so baie persoonlike dinge wat ons van die Here wil vra, dat ons vergeet om vir ons vriendinne te bid.

Hierdie boek sal jou leer om spesifiek te bid vir jou vriendinne – wanneer hulle in krisisse verkeer, maar ook gewoonweg. Deur jou gebede vir hulle kan jy ’n positiewe verskil maak aan die lewens van jou vriendinne. Soms is ons so besig of is daar so baie persoonlike dinge wat ons van die Here wil vra, dat ons vergeet om vir ons vriendinne te bid. Maak dit ’n lewenswyse om jou vriendinne elke dag aan God op te dra – dié wat op die oomblik deur ’n krisis gaan, maar ook dié van hulle wat al jare deel van jou lewe is. Voordat jy begin om op hierdie manier vir jou vriendinne te bid, maak eers erns met jou eie verhouding met die Here. Want dit is net as jy self ’n innige verhouding met God het dat jy werklik sal weet hoe om vir jou vriendinne te bid.

Similar products