Ware Verhale Van Vergifnis

Ware Verhale Van Vergifnis

Ware Verhale Van Vergifnis - Die Keuse Om Die Pad Van Herstel Te Loop (Paperback)

R 72.00

Loot · checked 14 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 72.00
Lowest seen
R 72.00
Highest seen
R 72.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ons ken almal die gesegde "vergeet en vergewe", maar dis makliker gese as gedaan. Dis moeilik om iemand te vergewe wat jou seergemaak of kwaad aangedoen het. Die gevolg is dat baie van ons met bitterheid in ons harte rondloop. En solank as wat ons bitter is, kan ons nie genesing vind nie. Die goeie nuus is dat vergifnis nie 'n emosie is nie, maar 'n besluit – 'n besluit om die pad van herstel te loop, hoe moeilik dit ook al is. Want op die ou end bring dit bevryding. In Ware verhale van vergifnis bring Helana Olivier 25 verhale byeen van mense wat hierdie besluit geneem het. Dis ware verhale wat lesers aan die hart sal gryp. Dit sal vir enigeen wat sukkel met vergifnis hoop en inspirasie bring en wys dis moontlik om genesing te vind.