Waterbobbejaan

Waterbobbejaan

Waterbobbejaan - ’n Legende Uit Die Bosveld Van Marico (Afrikaans, Paperback)

R 220.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 172.00
Lowest seen
R 172.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 48.00
First indexed
07 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Sakamatlakobata voel soos ’n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ’n klip toegestop.

Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos dié van ’n mens.

Waterbobbejaan boer op hierdie plaas.

Die boer is bekommerd. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het?