Waterbobbejaan

Waterbobbejaan

R 155.00
5.0(3)

rated at Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 139.25
Lowest seen
R 119.00
Highest seen
R 155.00
Last change
-R 30.00
First indexed
30 Oct 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Waterbobbejaan

    5.0(3) Checked 12 days ago

    R 155.00

    View
  • Loot

    Waterbobbejaan

    Checked 28 Sep 2026

    R 220.00

    +R 65.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van 'n mens. Waterbobbejaan dink hy regeer op hierdie plaas. Die boer is bekommerd.
Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van 'n mens. Waterbobbejaan dink hy regeer op hierdie plaas. Die boer is bekommerd. Sakamatlakobata voel soos 'n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met 'n klip toegestop. Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het? "Waterbobbejaan is unieke vertelkuns: van magies en geheimsinnig, tot boertig-snaaks." - Hennie Aucamp.