
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback)
R 219.00
Loot · checked Today
- Average
- R 219.00
- Lowest seen
- R 103.00
- Highest seen
- R 219.00
- Last change
- R 37.00
- First indexed
- 06 May 2022
- Vendor
- Loot
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memos en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memos. Dit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg. Die handige wenke en gedetailleerde memos help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word. Die wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.
