
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde
Wiskunde Vraestelle & Antwoorde - Graad 12: KABV (Afrikaans, Paperback)
R 198.00
Loot · checked Today
- Average
- R 198.00
- Lowest seen
- R 80.00
- Highest seen
- R 274.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 03 Jul 2017
- Vendor
- Loot
Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memos en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memos. Dit bevat oefenvraestelle en gedetailleerde antwoorde wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook dele van die kurrikulum wat meer aandag verg. Hierdie studiegids bied uitgebreide oefening in die toepassing van teorie en die ontwikkeling van probleemoplossingstegnieke. Dit sal leerders beslis in staat stel om al die konsepte wat vir beide die KABV- en IEB-eksamens benodig word, te bemeester en om puik te presteer!
