Ysterklou die ongelukkige seerower

Ysterklou die ongelukkige seerower

R 57.00

Takealot · checked 2 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 57.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Ysterklou, kaptein van die seerowerskip, Die Verwarde Meermin, het 'n groot reputasie onder sy mede-seerowers. Hy is helaas nie berug omdat hy so vreesaanjaend is nie, maar eerder omdat hy so 'n ongeluksvoel is.
Ysterklou, kaptein van die seerowerskip, Die Verwarde Meermin, het 'n groot reputasie onder sy mede-seerowers. Hy is helaas nie berug omdat hy so vreesaanjaend is nie, maar eerder omdat hy so 'n ongeluksvoel is. Hy en sy sjarmante broer, Silwerswaard, het albei 'n skatkaart en jaag teen tyd en die elemente om eerste die skat te vind. Gelukkig vir Ysterklou stel hy die slimme en vlugvoetige Robbie aan om hom te help. Die vraag is net: Weet die broers van die verrassing wat op hulle wag?