
Ysterklou - Die Ongelukkige Seerower
Ysterklou - Die Ongelukkige Seerower (Afrikaans, Paperback)
R 99.00
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 63.00
- Lowest seen
- R 63.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 12 Jan 2019
- Retailer
- Loot
Description
Ysterklou, kaptein van die seerowerskip, Die Verwarde Meermin, het ’n groot reputasie onder sy mede-seerowers. Hy is helaas nie berug omdat hy so vreesaanjaend is nie, maar eerder omdat hy so ’n ongeluksvoël is.
Hy en sy sjarmante broer, Silwerswaard, het albei ’n skatkaart en jaag teen tyd en die elemente om eerste die skat te vind. Gelukkig vir Ysterklou stel hy die slimme en vlugvoetige Robbie aan om hom te help.
Die vraag is net: Weet die broers van die verrassing wat op hulle wag?