Z is vir Zackie: Die woeste toertjie

Z is vir Zackie: Die woeste toertjie

Z is vir Zackie: Die woeste toertjie - Die woeste toertjie (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)

R 71.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 56.00
Lowest seen
R 52.00
Highest seen
R 71.00
Last change
R 15.00
First indexed
06 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Similar products