Zackie Mostert Omnibus 2 (boek 6-10)

Zackie Mostert Omnibus 2 (boek 6-10)

R 145.00

Amazon · checked 4 days ago

View at Amazon

3 offers · 3 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 145.00
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 145.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of ’n klomp meisies baie, baie vies maak – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:Zackie Mostert druk ’n drie Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaanteZackie Mostert en die wriemelende wurmkoekiesZackie Mostert en die meisiemoles Zackie Mostert en die baie beroemde hond Read more

Similar products