Zackie Mostert

Zackie Mostert

Omnibus 1

R 145.00
4.8(28)

rated at Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 170.21
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 209.00
Last change
R 10.00
First indexed
29 Mar 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Vir die eerste keer verskyn vyf Zackie-avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus.
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het die gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwereld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!. Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie; 2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee; 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen; 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar; 5. Zackie Mostert en die spokerige storie.

What's in the box
1 x Book

Similar products