Zeus van Wyngaardt en die Skrikgodin

Zeus van Wyngaardt en die Skrikgodin

R 279.00

Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 279.00
Lowest seen
R 279.00
Highest seen
R 279.00
Last change
R 0.00
First indexed
13 Feb 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin word Zeus se buurman, Atif Dinali, se tienerdogter Tahina vermis. Zeus vermoed dat mensehandel en prostitusieringe iets met haar verdwyning te doen het. Sy ondersoek lei hom na die verleidelike Wildene du Bois, 'n courtisane wat eens op 'n tyd betrokke was by 'n mensehandelsindikaat. Zeus besef egter gou dat hierdie saak maar net een tentakel van 'n groter monster is.

Dit is die tweede boek in die Zeus van Wyngaardt-reeks. Die eerste boek, Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag, word besonder goed ontvang.

Volgens Emile Joubert (Rapport, 24 Oktober 2021) kan mens die roman in een woord opsom en dit is “bef*k”: “Die ware Zeus was die opperste van alle Griekse gode, maar nie eens die uiterstes van sy bomenslike kragte sou die ontknoping van hierdie vernuftige plesierrit van 'n speurverhaal kon voorspel nie.” Hy wys verder daarop dat die “skryfstyl vernuftig” en die “plot behendig saamgestel” is.

Thys Human (Netwerk24, 15 November 2021) beskryf Agrella se debuut as “'n onderhoudende roman wat baie lesers verdien”: “Een van die verkwiklike aspekte van Agrella se roman is dat dit net so min in 'n netjiese boksie pas as die eiesoortige titelkarakter, Zeus (Zet) van Wyngaardt.” En: “Agrella […] kán skryf en weet hoe om met maksimum effek 'n fyn balans tussen humor en erns te handhaaf.”

Julio Agrella is in Springs gebore en het daar en in Brakpan grootgeword. Dit verklaar baie. Ná dekades in die (veral Engelse) korporatiewe wêreld tree hy op 50 af en lei 'n semi-kluisenaarslewe saam met sy vrou, honde en katte op 'n piepklein plasie by Dieprivier in die Outeniekwas

What's in the box
1 x Boek

Similar products