
Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal : Graad 11 : Leerderboek
Takealot · checked 3 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 295.00
- Lowest seen
- R 295.00
- Highest seen
- R 295.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 4 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
Similar products

Loot
Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek

Loot
Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 10: Onderwysersgids

Loot
Lees sonder grense (Afrikaans tweede addisionele taal): Graad 5: Leesboek

Loot
Afrikaans Sonder Grense KABV

Loot
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Onderwysersgids (CAPS): Graad 3: Onderwysersgids

Loot
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Onderwysersgids (CAPS): Graad 1: Onderwysersgids

Loot
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Onderwysersgids (CAPS): Graad 2: Onderwysersgids

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 3

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 1

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 3: Grootboek 2

Loot
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 2

Loot