Asterix 15: Asterix en die Groot Moles

Asterix 15: Asterix en die Groot Moles

Asterix 15: Asterix en die Groot Moles (Afrikaans, Paperback)

R 231.00

Loot ยท checked 17 days ago

View at Loot
Average
R 182.00
Lowest seen
R 140.00
Highest seen
R 231.00
Last change
R 49.00
First indexed
08 Nov 2022
Retailer
Loot

Description

Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop? Sal Asterix, Obelix en Kasterolix die glibberige Ignasius Vullus kan uitoorle en vrede in die dorpie herstel? Asterix en die groot moles is die 15de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Similar products