Asterix en die waarsêer  : Boek 19

Asterix en die waarsêer : Boek 19

R 189.00

Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Op 'n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarseer is en voorspel dat mooiweer sal volg na die woeste storm - en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties.
Op 'n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarseer is en voorspel dat mooiweer sal volg na die woeste storm - en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix 'n regte waarseer of 'n bedrieer? Asterix en die waarseer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.

What's in the box
4 x Book

Similar products