
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 189.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as 'n gulde geleentheid en plant by hom 'n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot 'n stamhoofgeveg.
Die Galliese hoofman Disvimygrix omhels die Romeinse kultuur met groot entoesiasme. Die Romeine sien dit as 'n gulde geleentheid en plant by hom 'n idee: Hulle vra hom om die Galliese hoofman Allamapstix uit te daag tot 'n stamhoofgeveg. Die hoofman wat wen, neem beheer oor die ander stam. Gewoonlik sou Disvimygrix nie waag om Allamapstix uit te daag nie, maar die druide, Kasterolix, is buite aksie. Obelix het hom raakgegooi met 'n menhir. Nou kan Kasterolix nie onthou hoe om die towerbrousel te maak wat hulle onoorwinlik maak nie. Daar is 'n groot kans dat Disvimygrix die groot stamhoofgeveg sal wen en beheer van Asterix se stam sal neem...
Similar products

Loot
Asterix 15: Asterix en die Groot Moles

Loot
Asterix en die Speelplek van die Gode

Loot
Asterix en die Koperpot

Loot
Asterix en die Hoofman se Skild

Takealot
Asterix en die speelplek van die Gode : Boek 17

Takealot
Asterix en die feesmaaltyd: Boek 5
Takealot
Asterix en die waarsêer : Boek 19

Takealot
Asterix en die Noormanne : Boek 9

Takealot
Asterix en die goue sekel: Boek 2
5.0(1)
Takealot
Asterix en die verlore papirusrol: No. 36
Takealot