Avonture op die Plaas Boek Stel van 2 (6,8)

Avonture op die Plaas Boek Stel van 2 (6,8)

Avonture op die Plaas is n Afrikaanse Boek Reeks Spesiaal Geskryf vir Beginner Lesers - Boek Stel van 2

R 249.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot
Average
R 249.00
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Avonture op die Plaas is n Afrikaanse Boek Reeks Spesiaal Geskryf vir Beginner Lesers. Die boek reeds bestaan uit die volgende 2 boeke.

  • Avonture op die Plaas 6 - 'n Indringer
    Dis 'n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil 'n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker
    geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor

  • Avonture op die Plaas 8 - Nagvlug
    Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net 'n ding doen: hulle wil ook
    vlieg Sal hulle droom waar word?

What's in the box
1 x Boek 6 - 'n Indringer
1 x Boek 8 - Nagvlug

Similar products