Avonture op die Plaas Boek Stel van 4 (9,10,11,12)
Avonture op die Plaas is n Afrikaanse Boek Reeks Spesiaal Geskryf vir Beginner Lesers - Boek Stel van 4
Takealot · checked 4 days ago
- Average
- R 399.00
- Lowest seen
- R 399.00
- Highest seen
- R 399.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Avonture op die Plaas is n Afrikaanse Boek Reeks Spesiaal Geskryf vir Beginner Lesers. Die boek reeds bestaan uit die volgende 4 boeke.
Avonture op die Plaas 9 -Die Vreeslike Voelverskrikker
Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk so vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai,
vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere 'n planAvonture op die Plaas 10 - Jag die Jagter
Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die
jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soekAvonture op die Plaas 11 - Katjies in Nood
Grieta word binnekort 'n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op 'n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in 'n hut op 'n
eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars 'n hewige storm los. Die water styg al hoorAvonture op die Plaas 12 - Sirkus op die Plaas
Dis 'n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil 'n geblaf. Neef George het 'n sirkus. Sy bokkie Bettie se
een poot het seergekry en sy kom vir 'n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas.
Maar hulle droom nou net van een ding - om ook in 'n sirkus op te tree.
What's in the box
1 x Boek 9 - Die Vreeslike Voelverskrikker
1 x Boek 10 - Jag die Jagter
1 x Boek 11 - Katjies in Nood
1 x Boek 12 - Sirkus op die Plaas

