
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18 - Leekoppie (Afrikaans, Paperback)
R 157.00
Loot · checked Today
- Average
- R 157.00
- Lowest seen
- R 127.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- -R 23.00
- First indexed
- 16 Nov 2023
- Vendor
- Loot
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.
Maar toe Greg besef hy sal na ’n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy ’n ander deuntjie.
Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van ’n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?

