
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Die Laaste Strooi
Dagboek van 'n Wimpy Kid 3: Die Laaste Strooi (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
R 157.00
Loot · checked 23 days ago
- Average
- R 157.00
- Lowest seen
- R 141.00
- Highest seen
- R 157.00
- Last change
- R 12.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Description
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.
Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander “manlike” aktiwiteite.
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na ’n militêre akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.
Similar products

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 5: Die Nare Waarheid
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In die Hondehok
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 16
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 17
R 157.00

Loot
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 12: Wegkomkans
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 6: Kamerkoors
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak
R 157.00

Loot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer
R 157.00

Loot
Uit Die Dagboek Van 'n Wildbewaarder
R 210.00
Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 4: In Die Hondehok
4.7(7)R 119.00

Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 1
4.9(25)R 115.00
Takealot
Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert
R 159.00