Dagboek van 'n Wimpy Kid 19
Dagboek van 'n Wimpy Kid 19 - Kookpot (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked Today
- Average
- R 152.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 180.00
- Last change
- -R 22.00
- First indexed
- 16 Nov 2024
- Vendor
- Loot
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is.
Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?

Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.