
Die aarde is 'n eierblou ark
Die aarde is 'n eierblou ark (Afrikaans, Paperback)
R 225.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 225.00
- Lowest seen
- R 63.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 109.00
- First indexed
- 07 Dec 2023
- Retailer
- Loot
Description
In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In die nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en die lewende wesens daarop. Soos die titel aandui, word die aarde gesien as n soort vaartuig wat deur die heelal reis. Dit is ook die boot waarmee die mens op sy lewensreis vaar deur verskillende waters. Plante, veral bome, is verwysingspunte op hierdie reis. Die woorde van die digter is instrumente wat die vaart moontlik maak, dit beskryf en die bedreigde lewendes help bewaar: die aarde is n eierblou ark wat deur die melkweg veer waarin ons waterdeurdronge deur soutreen en sleepmistonge hiermaals vaar en as bede om vergiffenis en genade daagliks silwer woordspane deur water stuur.
Similar products

Loot
Die stomme aarde
R 312.00

Loot
Die Aardigste Onnies op Aarde
R 341.00

Loot
Die Stoutste Klas Op Aarde
R 174.00

Loot
Die Gevaarlikste Speletjie Op Aarde
R 161.00

Loot
Die Gevaarlikste Boek Op Aarde
R 161.00

Loot
Die Aardigste Kinders op Aarde 3
R 341.00

Loot
Die Aardigste Kinders Op Aarde 1
R 341.00

Loot
Die Aardigste Kinders Op Aarde 2
R 341.00

Loot
Die Stoutste Klas op Aarde Raak Wild!
R 174.00

Loot
Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter
R 174.00

Loot
Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek Op Aarde
R 210.00

Loot
Lees is Maklik Graad 5 Vlak 4: Woestyne: Die Aarde se droogste plek
R 104.00