Die aarde is ’n eierblou ark

Die aarde is ’n eierblou ark

R 57.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 57.00
Last change
R 0.00
First indexed
12 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds 'n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In die nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en die lewende wesens daarop.
In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds 'n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In die nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en die lewende wesens daarop. Soos die titel aandui, word die aarde gesien as 'n soort vaartuig wat deur die heelal reis. Dit is ook die boot waarmee die mens op sy lewensreis vaar deur verskillende waters. Plante, veral bome, is verwysingspunte op hierdie reis. Die woorde van die digter is instrumente wat die vaart moontlik maak, dit beskryf en die bedreigde lewendes help bewaar: die aarde is 'n eierblou ark wat deur die melkweg veer waarin ons waterdeurdronge deur soutreen en sleepmistonge hiermaals vaar en as bede om vergiffenis en genade daagliks silwer woordspane deur water stuur.

Similar products