Lees is Maklik Graad 5 Vlak 4: Woestyne: Die Aarde se droogste plek
Lees is Maklik Graad 5 Vlak 4: Woestyne: Die Aarde se droogste plek (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 104.00
Loot · checked 18 days ago
- Average
- R 107.00
- Lowest seen
- R 104.00
- Highest seen
- R 107.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Woestyne: Die Aarde se droogste plek. In hierdie boek sal jy leer presies wat 'n woestyn is, waar in die wereld woestyne is, hoe plante, diere en mense in die woestyne oorleef, watter soort werk mense in woestyne doen en wat mense doen om te keer dat die woestyne van Afrika al groter word. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.
Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Similar products

Loot
Lees is Maklik Graad 4 Vlak 4: Rampe! Natuurrampe van die wereld om ons
R 95.00

Loot
Lees is Maklik Graad 4 Vlak 3: Sensasie! Sien, Hoor, Proe, Tas en Ruik
R 95.00

Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: Red ons planeet
R 114.00

Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika
R 114.00

Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge Wat jy Moet weet: Alternatiewe Energie in Afrika
R 114.00