Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: Red ons planeet
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: Red ons planeet (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 114.00
Loot · checked Today
- Average
- R 117.00
- Lowest seen
- R 114.00
- Highest seen
- R 117.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Ons as mens is besig om die aarde te vernietig deur dit te beskadig. Lees meer oor hoe dinge soos aardverwarming en besoedeling die aarde verniel. In hierdie boek sal jy ook oplossings kry vir dinge soos grondbewaring. Lees, leer, beskerm. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Loot
Lees is Maklik Graad 4 Vlak 4: Rampe! Natuurrampe van die wereld om ons
R 95.00

Loot
Lees is Maklik Graad 4 Vlak 3: Sensasie! Sien, Hoor, Proe, Tas en Ruik
R 95.00

Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika
R 114.00

Loot
Lees is Maklik Graad 5 Vlak 4: Woestyne: Die Aarde se droogste plek
R 104.00

Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge Wat jy Moet weet: Alternatiewe Energie in Afrika
R 114.00