Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge Wat jy Moet weet: Alternatiewe Energie in Afrika
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge Wat jy Moet weet: Alternatiewe Energie in Afrika (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
R 114.00
Loot · checked Today
- Average
- R 117.00
- Lowest seen
- R 114.00
- Highest seen
- R 117.00
- Last change
- -R 3.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Energie is die krag wat sorg dat dinge gebeur: kerse brand, motors ry, bokke hardloop, tieners skop 'n bal. Energie is vir al die dinge nodig. Plante en diere het ook energie nodig om te groei. Krag is ons woord vir die koers waarteen ons energie gebruik. 10 Dinge wat jy moet weet oor alternatiewe energie in Afrika. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.