
Reading is Easy: 10 Dinge wat jy moet weet: Alternatiewe energie in Afrika : Grade 6
10 Dinge Om te Weet: Alternatiewe Energie in Afrika
Takealot · checked 4 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Takealot Cheapest
Reading is Easy: 10 Dinge wat jy moet weet: Alternatiewe energie in Afrika : Grade 6
Checked 4 days ago
ViewR 109.00
Loot
Lees is Maklik Graad 6 Vlak 3: 10 Dinge Wat jy Moet weet: Alternatiewe Energie in AfrikaChecked 14 days ago
ViewR 114.00
+R 5.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Energie is die krag wat sorg dat dinge gebeur: kerse brand, motors ry, bokke hardloop, tieners skop 'n bal. Energie is vir al die dinge nodig. Plante en diere het ook energie nodig om te groei. Krag is ons woord vir die koers waarteen ons energie gebruik. 10 Dinge wat jy moet weet oor alternatiewe energie in Afrika.
Energie is die krag wat sorg dat dinge gebeur: kerse brand, motors ry, bokke hardloop, tieners skop 'n bal. Energie is vir al die dinge nodig. Plante en diere het ook energie nodig om te groei. Krag is ons woord vir die koers waarteen ons energie gebruik. 10 Dinge wat jy moet weet oor alternatiewe energie in Afrika. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.
Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek 'n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, 'n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.
Similar products

Takealot
Reading is Easy: 10 Dinge wat jy moet weet: Uiterste weer in Afrika : Grade 6

Loot
Reading is Easy: Plesierperd: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Unyawo olubuhlungu: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Umqolomba wolwandle: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Verlore hart: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Stille desperaatheid: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die kuikendiewe: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Izinto ezili-10 ekufuneka uzazile: Imozulu egqithisileyo e-Afrika: Grade 6

Loot
Reading is Easy: Die dertiende uur: Grade 4 - 6

Loot
Reading is Easy: Die nuwe kunsjuffrou: Grade 4 - 6

Loot